'n Glaskas in 'n museum.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  glaskas     glaskaste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  glaskassie     glaskassies  

  Woordafbreking

glas•kas

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Kas van glas wat tipies as 'n vertoonkas gebruik word om 'n uitstalling te huisves en te beskerm.

     Voorbeeldsinne

Dié vonds word nou bewaar in ’n glaskas, wat spesiaal vir dié doel gemaak is.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: glass case(en)
Frans: vitrine(fr)
Nederlands: glazenkast(nl)