Enkelvoud Meervoud
  grammatika     grammatikas  
gram•ma•ti•ka
'n Stelsel van reëls en beginsels vir die skryf en praat van 'n taal.
Elke taal het sy eie bepaalde grammatika.
grammatikaal
  Vertalings:    grammatika
Engels: grammar(en)
Nederlands: grammatica(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grammatika.