Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   grammatikaal     grammatikale      
gram•ma•ti•kaal
  1. (taalkunde) Met betrekking tot grammatika; volgens die reëls van die grammatika.
Die nuwe Germaanse taal wat op die Britse Eilande ontwikkel en later as Engels bekend sou staan, is ook grammatikaal eenvoudiger as die Germaanse tale van die Europese vasteland.
gram.
  Vertalings:    grammatikaal
Engels: grammatical(en)
Nederlands: grammaticaal(nl)