griffioen
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
griffioen | griffioene |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
griffioentjie | griffioentjies |
- grif•fi•oen
- 'n Mitologies hibriede wese met die onderlyf van 'n leeu en die kop, kloue en vlerke van 'n arend of valk.
- leeuarend, griffoen
Vertalings: | |||
---|---|---|---|