IPA: [ˈχruə̯tbut], meervoud: [ˈχruə̯tbutə]
خْرُوَتْ بوُتْ , meervoud: خْرُوَتْ بوُتِی
Enkelvoud Meervoud
  grootboet     grootboete  
  1. Oudste broer, ouer broer.
  2. Aanspreekvorm vir die oudste broer of 'n ouer broer.
ouboet, boeta, ouboetie
kleinboet; broer, broeder, boet
  Vertalings:    grootboet
Turks: ağabey(tr)
Turks (Osmaans): آغا بگ(osm) (ağabey)
Xhosa: umkhuluwa
Zoeloe: (my ouboet, ons ouboet:) umnewethu(zu); (jou ouboet, u ouboet, julle ouboet:) umnewenu(zu); (sy ouboet, haar ouboet, hulle ouboet:) umnewabo(zu)