Enkelvoud Meervoud
  haakplek     haakplekke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  haakplekkie     haakplekkies  
  1. Omstandighede waarin probleme of moeilikheid ontstaan.
  2. Plek waar iets gehaak is/word.
  1. Ons moet nog 'n paar haakplekke uitstryk voordat ons kan begin.
  Vertalings:   1. Omstandighede waarin probleme of moeilikheid ontstaan
Engels: hitch(en), snag(en)
Nederlands: kink(nl) v/m, plooi(nl) v/m