'n Bushalte
Bekend in Nederlands sedert 1657; uit Frans halte.[1]
Enkelvoud Meervoud
  halte     haltes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  haltetjie     haltetjies  
hal•te
'n Plek of stasie waar 'n voertuig vir 'n wyle stilhou om vrag of passasiers te verwissel.
'n Bus doen elke uur aan by hierdie halte.
bushalte, treinhalte
  Vertalings:   
Nederlands: halte(nl)