Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  heelgetal     heelgetalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  heelgetalletjie     heelgetalletjies  

  Woordafbreking

heel•ge•tal•le

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) Meervoud van heelgetal; meer as een heelgetal.

     Voorbeeldsinne

Die reeks heelgetalle lyk so:  .

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: integers(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelgetalle.