Afrikaans (af)

Bywoord
heeltemal

  Woordafbreking

heel•te•mal

  Bywoord

     Betekenisse

In die geheel; totaal; volledig; volkome.

     Voorbeeldsinne

Dawie Jacobs van Sterrewag sit heeltemal die pot mis as hy meen pres. Donald Trump van die VSA simpatiseer met verregse organisasies.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: ganz(de)
Engels: completely(en)
Frans: complètement(fr)
Italiaans: totalmente(it)
Nederlands: helemaal(nl)
Russies: совершенно(ru)
Spaans: totalmente(es)
Xhosa: ngokupheleleyo

  Verwysings

  1. Beeld 2017-08-19