Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  help 
Verlede Tyd  ek   het gehelp        
  1. Iemand bystaan; dit makliker vir iemand maak.
  2. Van nut wees; iets wat die lewe makliker maak.
  1. Kan ek jou help?
  2. Pille help nie vir altyd nie.
Help is 'n werkwoord, maar hulp is 'n selfstandige naamwoord.
  Vertalings:    help
Duits: helfen(de)
Engels: help(en), assist(en)
Nederlands: helpen(nl)
Sotho (Suid-): thusa(st)
Xhosa: bambisa


Hulp.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I help
he, she, it helps
Verlede Tyd helped
Verlede Deelwoord helped
Teenwoordige Deelwoord helping
Verdere vervoegings: help (vervoeging)
Help.