Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hulp      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Ondersteuning en bystand bied.
  2. 'n Hulpmiddel, soos 'n hulpmotor.

     Voorbeeldsinne

  1. Die hulp van keiser Honorius is ingeroep om die saak te besleg.
  2. Sy was 'n hulp' en inspirasie vir haar eggenoot gedurende hulle huwelikslewe.

     Eienskappe

Hulp is 'n selfstandige naamwoord, maar help is 'n werkwoord.

     Vertalings

  Vertalings:    hulp
Engels: help(en), aid(en), assistance(en)
Nederlands: hulp(nl)
Malgassies: fanampiana(mg)