'n Hiëna.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hiëna     hiënas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hiënatjie     hiënatjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Hyaeninae, 'n karnivoor, aaseter en 'n middelgroot nagroofdier.

     Voorbeeldsinne

'n Hiëna lag of huil.

     Vertalings

  Vertalings:    hiëna
Engels: hyena(en)
Nederlands: hyena(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiëna.