'n Hoenderhok.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoenderhok     hoenderhokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoenderhokkie     hoenderhokkies  

  Woordafbreking

hoen•der•hok

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Hok waarin hoenders en ander pluimvee aangehou word.

     Voorbeeldsinne

Die aand het die luiperds by die hoenderhok ingebreek en die Kompanjie se enigste 3 ganse wat hul oorgehad het die nek afgebyt.

     Spreekwoorde

«'n Knuppel in die hoenderhok gooi.»
'n Opskudding veroorsaak.

     Vertalings

  Vertalings:    hoenderhok
Engels: poultry house(en)