Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
hoera

  Woordafbreking

hoe•ra

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

Uitroep van blydskap en vreugde.

     Voorbeeldsinne

Hoera! Ons gaan môre met vakansie.
Lank lewe die koning! Hoera! Hoera! Hoera!

     Vertalings

  Vertalings:    hoera
Engels: hurrah(en)
Nederlands: hoera(nl)
Enkelvoud Meervoud
  hoera     hoera's  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Uitroep van blydskap en vreugde.

     Voorbeeldsinne

Drie hoera's vir Jan!

     Spreekwoorde

«Moenie hoera skree voor jy oor die brug is nie.»
Wag eerder vir die uitslag as om aan te neem dat dit goed gegaan het.

     Vertalings

  Vertalings:    hoera
Engels: hurrah(en)
Nederlands: hoera(nl)