'n Hoenderhok.
Enkelvoud Meervoud
  hok     hokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hokkie     hokkies  
'n Afgeslote ruimte van beperkte omvang
  1. Die hokkies se grote is 1.8m by 0.9m en elke hokkie kan slegs een ooi op 'n slag akkomodeer.[1]
  Vertalings:   
Engels: cage(en)
Nederlands: hok(nl) o