Middelnederlands (dum)

Naamwoord
hone m en v

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

[1]
  1. Skade wat toegebring word aan iemand se ewige belang
  2. Verleiding
  3. Bedrog, slimmigheid
  4. Wat iemand verlaag, skandelike daad
  5. Skande, skaamte
  6. Krenking van die reg
  7. Krenking van 'n persoon, belediging, hoon

     Voorbeeldsinne

3/4.: «Onsalich man, wat wildi doen?
Wildi noch om een hone
In alle die groete zonden slaen,[2]»
Onsalige man, wat wil jy doen
Wil jy opnuut vanweë 'n skandelike daad
in al daardie groot sondes teregkom?

     Wisselvorme

hoon

  Verwysings