Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  naamwoord     naamwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naamwoordjie     naamwoordjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) Woord wat 'n persoon of saak noem.
Die versameling van selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde.

     Sinonieme

nomen

     Voorbeeldsinne

Woorde soos Piet, bed, skool, kind, boom, ons en julle is naamwoorde.

     Afkorting

nw.

     Vertalings

  Vertalings:    naamwoord
Engels: noun(en)
Nederlands: naamwoord(nl)