Afrikaans (af)

Bywoord
hoofsaaklik

  Woordafbreking

hoof•saak•lik

  Bywoord

     Betekenisse

In meerdere mate; veral; vernaamlik.

     Voorbeeldsinne

Oesterbaai is 'n nedersetting in die Oos-Kaap aan die Indiese Oseaan en is hoofsaaklik 'n vakansiedorpie.

     Afkorting

hfs.

     Sinonieme

veral

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mainly(en)
Nederlands: hoofdzakelijk(nl)