Hoogte
Enkelvoud Meervoud
  hoogte     hoogtes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoogtetjie     hoogtetjies  
hoog•te
Afstand van bo na onder; vertikale afmeting tussen die laagste en die hoogste punte van 'n voorwerp.
Seespieël is die gemiddelde hoogte waarop die land en see mekaar ontmoet.
«Ek hou jou op hoogte
Die nodige inligting omtrent iets deel.
«Iemand uit die hoogte behandel.»
Op iemand neersien.
  Vertalings:    hoogte
Engels: height(en), elevation(en)
Nederlands: hoogte(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoogte.