'n Hospitaal word in 'n toneelstuk uitgebeeld.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hospitaal     hospitale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hospitaaltjie     hospitaaltjies  

  Woordafbreking

hos•pi•taal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Instelling waar siekes ondersoek, behandeling en verpleeg word.

     Voorbeeldsinne

Ek is in die hospitaal opgeneem.

     Vertalings

  Vertalings:    hospitaal
Engels: hospital(en)
Nederlands: ziekenhuis(nl), hospitaal(nl)
Xhosa: -bhedlela 4