Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  hyg 
Verlede Tyd  ek   het gehyg    
Teenwoordige deelwoord hygende     
hyg
Kort, skielike uit- of inname van lug; as gevolg van inspanning swaar asemhaal; geluid van mens of dier wat uitasem is.
Na die oefening hyg sy na haar asem.
hygroman
  Vertalings:   
Engels: gasp(en)
Nederlands: hijgen(nl)