Enkelvoud Meervoud
  hygroman     hygromans    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hygromantjie     hygromantjies  
hyg•ro•man
(letterkunde) 'n Vuurwarm, grafiese liefdesverhaal; romantiese fiksie.
Swart koring en Die swart sluier is beide parodieë van die hygroman, wat die beheptheid met seks opstuur.
  Vertalings:    hygroman
Engels: steamy novel(en)
Nederlands: hijgroman(nl)