Enkelvoud Meervoud
  letterkunde     letterkundes  
Van Latyn: 'litterae', meervoud van letter.
let•ter•kun•de
(wetenskap) Die studie van die literatuur, oftewel die tekste wat in 'n taal geskryf is.
Die estetiese waarde van letterkunde lê in die skoonheid van taalgebruik en/of die gevoel wat dit by die leser aanwakker
  Vertalings:   
Engels: literature(en)
Nederlands: letterkunde(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor letterkunde.