Afrikaans (af)

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wanneer iets nuwe insig of 'n duideliker verstaan bring.

     Voorbeeldsinne

  • Hierdie artikel was baie insiggewend. Ek het nog nooit so oor die saak gedink nie.
  • Hy het baie insiggewend oor die saak gepraat.

     Sinonieme

insig, duidelik, vanselfsprekend, spreek boekdele, wat 'n goeie insig gee, wat duidelik maak, wat toelig, veelseggend

     Antonieme

Onduidelik

     Vertalings

Insighful