instrument
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
instrument | instrumente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
instrumentjie | instrumentjies |
- in•stru•ment
- (gereedskap) werktuig; apparaat; 'n ding waarmee mens iets doen; konkrete hulpmiddel waarmee mens die een of ander taak verrig.
- (musiek) Verkorting vir musiekinstrument; iets waarop mens speel.
- Kan jy vir my daardie instrument aangee?
- Die klavier is my gunsteling instrument.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor instrument.