Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   internasionaal     internasionale        

  Etimologie

Afgelei van nasionaal met die voorvoegsel inter- (van die Latynse inter, “tussen”).

  Woordafbreking

in•ter•na•si•o•naal

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Tussen nasies; as meer as een land betrokke of verteenwoordig is.

     Voorbeeldsinne

Daar is egter ook internasionaal erkende state wat geen funksionele sentrale regering het nie, óf wat verskeie de facto state en regerings het.

     Verwante woorde

nasionaal, internasionale

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: international(en)
Nederlands: internationaal(nl)