Byvoeglike naamwoord
internasionale
in•ter•na•si•o•na•le
Tussen nasies; as meer as een land betrokke of verteenwoordig is.
Die Meterkonvensie is 'n internasionale verdrag wat in 1875 in Parys onderteken is.
Attributiewe vorm van internasionaal.
  Vertalings:   
Engels: international(en)
Nederlands: internationale(nl)