Geïntubeer
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  intubeer 
Verlede Tyd  ek   het geïntubeer        
in•tu•beer
  1. (medies) 'n Buis deur die mondholte in die lugpyp voer
  1. As gevolg van longontsteking moes Claudia dringend geïntubeer word, maar dit was onmoontlik totdat Matteo gebore is.[1]
  Vertalings:   1.
Engels: intubate(en)
Nederlands: intuberen(nl)