Enkelvoud Meervoud
  invakkie     invakkies  
  1. 'n Vakkie vir inkomende pos en ander papierwerk.
  2. (rekenaarwetenskap) 'n Virtuele vakkie vir inkomende e-pos.
  1. Jy moet onmiddellik ontvangs van lêers wat in jou invakkie geplaas word erken.
  2. Die e-pos is gestuur en behoort nou in jou invakkie te lê.
uitvakkie
  Vertalings:   
Engels: in-box(en)
Nederlands: inbox(nl)