vak
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vak | vakke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vakkie | vakkies |
-
(lêer)
- 'n Kennisgebied of onderwerp waarin leerlinge op skool, 'n technikon of universiteit onderrig word (skoolvak, leervak).
- Beroep; 'n werk of ambag waarin iemand vaardig is en geld verdien.
- Ingedeelde ruimte; 'n hokkie in 'n kas, laai of rak.
- My gunsteling vak is Afrikaans.
- Die verwer ken sy vak.
- Die dokumente op sy lessenaar is netjies in vakkies geliasseer.
Vertalings: 1. Kennisgebied of onderwerp waarin leerlinge onderrig word | |||
---|---|---|---|