Hoe E-pos werk.
Sien ook epos
Enkelvoud Meervoud
  e-pos [1]      
Enkelvoud Meervoud
  e-pos     e-posse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  e-possie     e-possies  
Elektroniese pos (in teenstelling met konvensionele pos).
  1. (rekenaarwetenskap) 'n Stelsel vir die stuur en ontvang van elektroniese boodskappe oor 'n rekenaarnetwerk.
  2. 'n Elektroniese boodskap wat oor so 'n rekenaarnetwerk gestuur is/word.
In teenstelling met konvensionele pos, verwys e-pos na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels.
invakkie, uitvakkie
vonkpos
  Vertalings:   
Engels: e-mail(en)
Nederlands: e-mail(nl)
Russies: Эл. почта(ru)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  e-pos 
Verlede Tyd  ek   het ge-e-pos        
Die stuur van elektroniese pos.
E-pos vir my die jaarstate.
vonkpos
  Vertalings:   
Engels: e-mail(en)
Nederlands: e-mailen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor e-pos.