invloed
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
invloed | invloede |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
invloedjie | invloedjies |
- in•vloed
- Die uitwerking wat 'n persoon, ding of omstandigheid veroorsaak; die waarneembare inwerking.
- Moenie die negatiewe invloed van slegte vriende onderskat nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|