Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   jaarliks     jaarlikse        
jaar•liks
Wat elke jaar of een keer per jaar gebeur.
Die jaarlikse saamtrek vind die jaar by Warmbad plaas.
  Vertalings:    jaarliks
Engels: yearly(en), annually(en)
Nederlands: jaarlijks(nl)


Bywoord
jaarliks
Wat elke jaar of een keer per jaar gebeur.
Die Nobelpryse word jaarliks toegeken.
  Vertalings:    jaarliks
Engels: yearly(en), annually(en)
Nederlands: jaarlijks(nl)