Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   jaarliks     jaarlikse        
jaar•lik•se
Attributiewe vorm van jaarliks; wat elke jaar of een keer per jaar gebeur.
Ons jaarlikse familiereünie was besonder gesellig gewees.
  Vertalings:    jaarlikse
Engels: yearly(en), annually(en)
Nederlands: jaarlijkse(nl)