'n Rooijakkals.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  jakkals     jakkalse  

  Woordafbreking

jak•kals

     Betekenisse

  1. (soogdiere) 'n Hondagtige roofdiere in die familie   Canidae.
  2. (figuurlik) 'n Listige, skelm persoon.

     Voorbeeldsinne

2. Hy is 'n regte, geveinsde jakkals.

     Spreekwoorde

«Jakkals trou met wolf se vrou.»
As dit terselfdetyd reën en sonskyn.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: jackal(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor jakkals.