joernalis
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
joernalis | joernaliste |
- jour•na•lis
- (beroepe) (media) Iemand wat artikels vir koerante en tydskrifte skryf; persoon wat nuusfeite publiseer.
- In watter kommunikasiemedium die joernalis ook al werk, roep die woord joernalis professionaliteit op; soos gereflekteer in die joernalis se beriggewing, en sy/haar sterk respek vir die waarheid en hoogstaande etiek.
Vertalings: joernalis | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor joernalis.