kafdraf
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kan dit kafdraf |
Verlede Tyd | ek | het dit kafgedraf |
- kaf•draf
- Iets maklik baasraak, bemeester of voltooi, 'n wegholoorwinning behaal.
- Iets maklik of gou verorber.
- Die onfikse span is maklik kafgedraf.
- Die soetigheid is gou kafgedraf.
- kafloop