Kalandersteen uit Engeland
Enkelvoud Meervoud
  kalandersteen     kalanderstene    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kalandersteentjie     kalandersteentjies  
kalander•steen
'n Gladde klippie, glas of stukkie geglasuurde erdeware wat veral vroeër gebruik is om papier, leer en veral tekstiele soos katoenstowwe glad te stryk.
glanssteen, stryksteen
  Vertalings:   
Duits: gniddelstein(de) gniedelstein(de) glättstein(de)
Engels: slickstone(en) linen smoother(en) muller(en)
Nederlands: strijksteen(nl) kalandersteen(nl)