Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
kamma
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Byvoeglike naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Sinonieme
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
kamma
Etimologie
Van Hottentots/Khoi-taal.
Woordafbreking
kam•ma
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Nie werklik nie; skynbaar; voorgee.
Voorbeeldsinne
Die kind was
kamma
siek en het by die huis gebly.
Sinonieme
kammakastig
,
kamstig
,
kastig