Stewige ysterkatels.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  katel     katels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kateltjie     kateltjies  

  Etimologie

Van Portugees, catel, "bed". Oorspronklik van Tamil.

  Woordafbreking

ka•tel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Raamwerk van hout of metaal vir 'n matras en/of beddegoed waarop geslaap word; 'n bed; kooi.

     Voorbeeldsinne

Ek moet nog my katel vir die nag voorberei.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bedstead(en)