Keiser Gaius Julius Caesar.
Enkelvoud Meervoud
  keiser     keisers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  keisertjie     keisertjie  
Van die Latynse Caesar (afkomstig van Gaius Julius Caesar), heerser oor die Romeinse Ryk.
kei•ser
Hoof van 'n ryk; manlike monarg en leier van 'n keiserryk; adellike van die allerhoogste rang.
Keiser Karel V verenig die sewentien Nederlande tot 'n eenheid met 'n gesamentlike State-Generaal.
  Vertalings:   
Engels: emperor(en)
Nederlands: keizer(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor keiser.