kerkraad
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kerkraad | kerkrade |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kerkraadjie | kerkraadjies |
- kerk•raad
- Die bestuursraad van 'n kerk, bestaande uit die leeraar, ouderlinge en diakens wat toesig oor die gemeente hou.
- Die verhouding tussen predikant, kerkraad en gemeente was kerngesond.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|