kiem
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kiem | kieme |
- (biologie) Dié deel van 'n vrug waaruit 'n nuwe plant of dier kan groei.
- (medies) Die mikroskopiese veroorsaker van 'n siekte.
- (figuurlik) Wat ook al waaruit iets kan groei of ontstaan.
- Die kiem bestaan by diere gewoonlik uit drie kiemlae.
- V. cholerae veroorsaak egter epidemiese cholera. Die kiem produseer 'n gifstof, 'n enterotoksien.
- So is die kiem gesaai van die eeuelange stryd tussen Engelse kerkleiers en die Engelse monargie.
- «In die kiem smoor.»
- Iets onderdruk voordat die kans het om te groei.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kiem |
Verlede Tyd | ek | het gekiem |
- (plantkunde) Begin om te groei vanuit 'n kiem of saadjie
- Enkele plante kiem pas na 'n brand.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|