Kiepersol C. spicata

Afrikaans (af)

  Etimologie

Volgens 'n legende uit die Tweede Vryheidsoorlog kom dit van Engels: keep us all. [1]
Enkelvoud Meervoud
  kiepersol     kiepersolle  
kie•per•sol

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plante)   Cussonia 'n genus van bome wat in Suid-Afrika voorkom
  2. (plante), in besonderheid   Cussonia spicata 'n Immergroen boomspesie wat in vogtiger streke van Afrika voorkom

     Voorbeeldsinne

  1. .
  2. Gewone kiepersol (ook genoem Laeveldkiepersol) kan ligteryp weerstaan en is uiters droogtebestand.[2]

     Sinonieme

2) gewone kiepersol, laeveldkiepersol

     Hiponieme

boskiepersol, enkelblaarkiepersol, Gamtooskiepersol, hoëveldkiepersol, Kaapse kuskiepersol, seekatkiepersol, suidkus-kiepersol, Vaalkiepersol
  Vertalings:    kiepersol
Engels: Cabbagetree(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kiepersol.

  Verwysings