'n Kierie.
Enkelvoud Meervoud
  kierie     kieries    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kierietjie     kierietjies  
Van Nama.
Hulp:IPA: [ki.ri]
'n Stapstok of staf.
Oidipus antwoord toe: "’n Mens; as kind kruip hy, as volwassene loop hy op sy twee bene en as hy oud is, gebruik hy ’n kierie."
«Bobbejaan het daar 'n kierie nodig.»
'n Totaal onbegaanbare pad.
  Vertalings:    kierie
Engels: walking stick(en)
Xhosa: -gqola kl. 3