'n Koggelmander (A. planiceps.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  koggelmander     koggelmanders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koggelmandertjie     koggelmandertjies  

  Woordafbreking

kog•gel•man•der

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (reptiele)'n Klein reptiel wat tot die familie   Agamidae behoort

     Voorbeeldsinne

  1. Daar is mense wat meen dat die koggelmander giftig is maar dit blyk nie so te wees nie. [1]

     Hiponieme

Bloukopkoggelmander, klipkoggelmander, boomkoggelmander

     Vertalings

  Vertalings:    koggelmander
Engels: agama(en)
Nederlands: (echte) agame(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koggelmander.

  Verwysings