1. (Sport) 'n Stuk sporttoerusting wat met albei hande vasgehou en geswaai word om 'n bal meer te slaan sodat dit deur die lug trek - bv. in krieket, bofbal, ens. In sekere ander sportsoorte word die term stok egter verkies vir 'n soortgelyke aanwending soos in gholf of hokkie byvoorbeeld, of raket in bv. tennis of muurbal.
2. (Mil.) Die deel van 'n geweer wat teen die skouer vasgedruk word wanneer dit gebruik word.
3. (Skeikunde) Enige van 'n aantal platboomflesse wat vir verskeie soorte skeikundige doeleindes gebruik word - tipies in laboratoriums.