Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
kolleksie
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Sinonieme
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
kolleksie
kolleksies
Woordafbreking
kol•lek•sie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Versameling van sake of voorwerpe wat bymekaar pas.
Voorbeeldsinne
Die Rupert Museum is 'n versameling skilderye en beeldhouwerke wat in die 1940's as die privaat
kolleksie
van dr. Anton Rupert en sy vrou Huberthe begin is.
Sinonieme
versameling
Vertalings
Vertalings:
kolleksie
Engels
:
collection
(en)
Nederlands
:
collectie
(nl)