Afrikaans (af)


Werkwoord
kon

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede tyd van kan; tot iets in staat was; vermoë om iets te doen gehad het.

     Voorbeeldsinne

Ek kon wen as ek wou.

     Eienskappe

Hulpwerkwoord, verlede tyd.

     Vertalings

  Vertalings:    kon
Engels: could(en)
Nederlands: kon(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [kɔn]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van kunnen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik kon.
2.: Jij kon.
3.: Hij, zij, het kon.