kopiereg
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kopiereg | kopieregte |
Woordafbreking
- ko•pie•reg
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Eksklusiewe reg tot die reproduksie, publikasie en verkope van 'n werk.
Voorbeeldsinne
- In Suid-Afrika word kopiereg gereël deur die Wet op outeursreg en word die tydperk waarvolgens die beskerming voor geldig is gedefinieer as 50 jaar na die eerste bekendstelling aan die publiek of 50 jaar na die afsterwe van die outeur indien die werk nie tydens die outeur se leeftyd gepubliseer is nie.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: kopiereg | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kopiereg.